LOADING

Stephan & Lario Millin Troue

Jun 18th, 2020

Stephan en Lario sou ‘n groter troue gehou het maar in lig van huidige omstandighede (hulle troue was 1 dag voordat lockdown begin het) en familie wat nie kon vlieg om dit by te woon nie het hulle net ‘n klein, intieme seremonie gehou by die stunning Belle Reve coffee shop en ons het fotos geneem by Meerendal na die tyd in die reen. Hulle het ook besluit om die troue te ‘live stream’ op Facebook vir die gaste wat nie kon bywoon nie. So spesiaal! Julle was die absolute beste!!

Venue: Belle Reve
Hair and Makeup: Minke Du Plessis
Rok: Elizabeth Stockenstrom

LEAVE A REPLY