
Nico & Liezl Wedding | Kronenburg
Hierdie was so ‘n spesiale troue. Ek het Liezl leer ken toe sy in die woonstel onder ons gewoon het in Durbanville. Sy het in daardie tyd vir Nico ontmoet en ek was so bevoorreg toe hulle vra of ek hulle troudag sal afneem. Pragtige klassieke wit en groen troue.