
Lane’s Baby Shower
Een van my oudste vriendinne het haar baba dogtertjie, Zanel, se koms gevier hierdie naweek! Die tema was wit, pien en grys hasies – so oulik! Dit was by Cape Pillars Boutique Hotel in Durbanville gehou. Baie dankie aan haar skoonsussies wat die dag so spesiaal gemaak het!