
Gert & Jeannine Wedding | Langkloof Roses
Gert & Jeannine het die mooiste troue gehad by Langkloof Rose in Wellington! Ek is absoluut mal oor hulle dekor en blommerangskikkings wat uit die dak gehang het. Dit was ‘n wonderlike feestelike dag vol liefde, geluk, familie en vriende! Baie geluk julle twee!
Venue: Langkloof Rose
Grimering: Skoonlief
Blomme: Adene’s Farm Flowers
Tweede Fotograaf: Kirsten Marchant
Eerste dans koreografie: Cheri van Dance Creations Studio